ABOUT Boere Music
Hartlik welkom by die webtuiste van die SUD AFRIKAANSE MUSIK BLAD van Germany wat sedert 2014 toegewy is aan Tradisionele Boeremusiek, ons volkskat en kleinnood.
Ons nooi almal uit om meer oor die SUD AFRIKAANSE MUSIK BLAD en ons tradisionele boeremusiek te wete te kom en dan saam op te pas en uit te bou. Lees meer oor hierdie besonderse styl van konsertina spel asook die verskillende ander instrumente. Daar word ook verwys na verskillende orkeste, hulle opnames en die geskiedenis van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika.U word uitgenooi om nuus of biografiese inligting van persone en orkeste by te voeg – Vandag se algemene kennis en alledaagse gebeurtenis vorm die grondslag van môre se geskiedenis. U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.
Boeremusiek is a folk music style in South Africa and Namibia. It comes from European musical traditions and is cultivated by the Boers. It is closely linked to the Boer dance form Sokkie. Boeremusiek is a light, happy and simply structured dance music that is played by bands (Boereorkes; German for example: "Burenorchester"). It is performed for dance or at festivals. The focus is on the concertina, which is played in many variations, or the accordion. In addition, piano and harmonium, but also guitar, bass guitar, double bass and banjo are used. The melodies are played in major keys. The dances include Scottish, Polka, Waltz, Mazurka, Quadrille and Vastrap. The vastrap originated in South Africa and is a kind of quick step. Well-known interpreters include Klipwerk Orkes and Klipwerk Lêplek, Danie Gray, Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels and Nico Carstens (1926–2016), whose piece Zambezi, composed in the 1950s, became internationally known, including through recordings by Acker Bilk and James Last. Most of the time the music is played by men, often at an advanced age. Boeremusiek is occasionally combined with rock music, hip hop and other styles of music. The use of the concertina remains typical. In the 19th century, there were British military bands in the Cape Colony, which also played to dance. The music was recorded and adapted by the South African Boers. The concertina played a major role: In 1902 alone, 97,315 concertinas were introduced from Germany. In the 1930s, records with Boeremusiek were recorded for the first time, including by the Vyf Vastrappers ("Fünf Vastraper"), the Vier Transvaalers ("Vier Transvaalers") ) and the Ses Hartbrekers ("Six Heartbreakers"). In the 1970s the Boeremusiek lost its popularity. As a countermeasure, the Konsertinaklub van Suid-Afrika, later Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika, was founded in 1981 ("Traditional Boeremusiekklub von South Africa"). It represents the traditional form of Boeremusiek. The actual reason for the foundation was the desire to provide the grave of the musician Faan Harris with a tombstone. In 1989 the Boeremusiekgilde van Suid-Afrika ("Boeremusiekgilde von South Africa"), the Boeremusiek in al sy forme ("in all variants"), through to the use of electrical instruments
Biography
Klipwerf Orkes
Klipwerf's current members are from diverse backgrounds, but like all before them, they still bring home the goodies!
Hentie Visagie and his
sons, Johann and Kobus, together with Nicol Louw started Klipwerf
Boereorkes in 1969. They became enormously popular virtually overnight,
and following the natural flow of things, recorded their first album
almost 20 years later - in 1988.
Since 1990 Klipwerf Orkes (namechange!) has been recording an album per
year, and because of the unique style, demand for public performance
has doubled and redoubled. Klipwerf has become a household name in
South Africa, sparking countrywide performances.
With sales in excess of 900 000 records, Klipwerf Orkes is the most successful South African tradisional band ever. Of their 25 albums and three DVDs, 22 have reached Gold status, and six Platinum.
But that’s a good thing. No, really. Except for Pofadder but we won’t talk about that.
Irreverent, toe tapping musiek that smells, tastes and sounds like the veld, the air and the ryhthm of windmills on the dusty landscape.
Music that is thick with the kick of mampoer jong!
Featuring the Accordion / Trekorrel (sies man what you thinking?), the Fiddle/ Viool (this oke can play -tjoe), Guitar/Kitaar, Drums/Dromme, Castanets ( wat ?), Mouth Organ / Mondorrel (you think you funny with your jokes hey?), Penny Whistle and Bass /Bas.
Plus (of kohss) lekker vocals to some brilliant tunes from then and now sung by the pretty Krummelpoppie and the ouens. A little Rock ‘n Roll, Ghoema, Latin and Africana music in a rainbow fusion.
Rolenda en Janus Heystek spelen traditionele muziek
Is volksmuziek wel of geen echte muzieksoort? Het antwoord is niet belangrijk. Vast staat wel dat er niet een soort volksmuziek bestaat, maar wel honderden. Ieder land heeft in de loop der eeuwen als gevolg van cultuurverschillen zijn eigen volksmuziek ontwikkeld. Zo zijn er grote verschillen per land ontstaan. Mede afhankelijk ook of die wordt gespeeld in de stad of op het platte land. Soms alleen instrumentaal, andere weer hebben er een tekst bij geschreven om zo uitdrukking te kunnen geven aan bijvoorbeeld liefde of verzuchtingen over een strijd dat een volk heeft moeten leveren. Voor- en tegenspoed wisselen elkaar in de teksten af. Het zijn vaak de traditionele liedjes die in de loop der eeuwen door het gewone volk werden gezongen en mondeling doorgegeven. Het bevestigt de behoefte voor het in stand houden van oude klanken. Een voorbeeld daarvan zijn de vele Shantykoren die Nederland telt. Ook in Zuid-Afrika wenst men de muzikale herinneringen aan de oude Boeren tijd hoog te houden. We hebben het dan over “Boeremusiek”.
Ons broedervolk, de Afrikaners en/of Boeren in Zuid-Afrika, hebben een geheel eigen, levendige en vrolijke volksmuziek ontwikkeld met de concertina als het middelpunt. Dit is een kleine accordeon die vanwege zijn geringe gewicht en grootte tijdens de Grote Trek in 1836 mee kon worden genomen. ’s Avonds als een overnachtingsplek was gevonden werd rond de vuren gezongen wat saamhorigheid bevorderde.
Oprichting orkest
De behoefte aan deze muzieksoort is blijven bestaan. Het is dan ook niet vreemd dat vijf jaar geleden in Kaapstad drie jonge muzikanten hun liefde tot de traditionele boerenmuziek uitspraken. Het waren Wynand Smit, Daantjie Kotze en Rejean Viljoen die, ondanks dat zij zelf niet van De Kaap afkomstig waren, een zelfde idee hadden over deze muziek. Een orkest met de naam “Kaapland Boere-Orkes” werd opgericht.
Toen begon het zoeken naar geschikte muzikanten voor een gezamenlijk juiste sound van de Boerenmuziek. Zo kwamen ze ook bij Rolenda Theunissen Heystek die banjo speelt en haar zoon Janus
die op een basgitaar speelt. Andere leden van het orkest zijn Wynand
Smit (gitaar), Ernest Geel (gitaar), Christo Wiese (accordeon) en
Daantjie Kotze (concertina) hij is ook de leider van het gezelschap.
Samen spelen zij gezellige en ongecompliceerde muziek en weten een
schare getrouwen te trekken. Ze zijn graag geziene gasten op tal van
festiviteiten in Zuid-Afrika. Zij spelen nu muziek gebaseerd op de
Nawalandse en Transvaalse stijl met een herkenbare Kaapse invloed.
[Bron: Die ontstaan en ontwikkeling van Boeremusiek - W.A. Schultz]
Die term boeredans word in hierdie verband gebruik as 'n kollektiewe term omdat dit die kenmerkende dansvorms behels wat aan die betrokke boeremusiekwysies gekoppel word. lnderwaarheid kom al hierdie danse, behalwe die vastrap, vanaf oorsee. Maar al het die danse oorsee ontstaan, het hulle hier ingeburger geraak en 'n besondere karakter aangeneem as gevolg van die kenmerkende eienskappe van boeremusiek.
Die
danse wat in Europa se balsale gewild geraak het, het
stadig versprei en Engeland die laaste bereik. Daarvandaan
het dit betreklik gou na Amerika en Suid-Afrika versprei. In
Engeland het verskeie groot danssale gedurende die 18de
eeu tot stand gekom, waarvan Almack's die bekendste
was. Dit sal interessant wees om te let op die danse
wat teen die middel van die 19de eeu in Engeland se
balsale gedans was, want dit sal ongetwyfeld 'n weerspieëling
vind in die danse wat in Kaapstad gewild was.
Die
vernaamste danse in hierdie genre is die wals, polka, seties
en masurka, maar daar is 'n ander "indringer", waarvan
die ouers onbekend is, en wat in die omgangstaal die vastrap
genoem word.
Die Masurka
Grove beskryf die mazurka
as 'n Poolse volksdans wat op die vlaktes van Mazovië
rondom Warskou ontstaan het. Die bewoners van die
gebied was bekend as Mazurs, en hulle danse wat uit die
argaïse polska
ontwikkel het, was in ander lande as mazurkas bekend. Die musiek
van die dans is in 3/4-maat, met 'n kragtige beklemtoning
van of die tweede, of die derde maatslag, wat gepaard
gaan met 'n klop van die dansers se skoen. Gewoonlik
neem die danser 'n statiger houding in as by die wals.
Die dansers improviseer hulle eie bewegings; daar
bestaan geen gevestigde voorskrifte in verband met danspatrone
nie. Daar is gewoonlik 'n groep van 8 of 12 pare dansers, maar
soms enige onbepaalde getal danspare. Die begeleiding
van die vroegste masurkas was op 'n duda,
'n soort doedelsak, gespeel. Oorspronklik was daar
ook by die dans gesing. Die dans het reeds gedurende
die l6de eeu ontstaan en gedurende die 17de eeu deur
die hele Pole en omliggende lande versprei. Nadat die
dans deur die hoër klasse van Parys aanvaar is, het
die dans Engeland vroeg in die 19de eeu bereik. The Observer
van 25 April 1830 skryf asof die dans onlangs
ingestel was, of binekort bekend gestel sou word. Rust beweer
egter dat die dans eers in 1845 in Engeland bekend geraak het.
Miskien is dit waar dat die dans reeds in 1830 in
Engeland bekend gestel is en dat dit eers teen 1845
algemeen bekend en gewild geraak het. Vanaf Londen het
die dans ook na die VSA versprei. Na die verdeling
van Pole het die dans ook in Rusland bekend geraak.
Die groot aantal masurkas wat Chopin gekomponeer het gee 'n aanduiding van hoe gewild die musiekstyl van die masurka was. Ander Poolse en Russiese komponiste het ook klassieke musiek in die masurkastyl gekomponeer.
Daar bestaan 'n advertensie van Monsieur Hus, wat aandui dat die masurka teen 24 April 1848 in die Kaap bekend was. Dit is natuurlik moontlik dat die Britse militêre orkeste bladmusiek van die jongste musiekstukke sou ontvang het, sodat ons met 'n redelike mate van sekerheid kan aanvaar dat die dans ongeveer dieselfde tyd wat dit in die VSA bekend geraak het na die Kaap gekom het.
G.B.S. Darter het in 1853 'n musiekwinkel in Kaapstad geopen, waar hy ingevoerde bladmusiek verkoop het. Die musiekwinkel van Adney het reeds op 6 November 1845 bladmusiek van polkas kon voorsien. Suid-Afrikaners sou dus die jongste oorsese dansmusiek kon bekom. Daar bestaan altyd nog die moontlikheid dat die militêre orkeste van die jongste gewilde wysies aan die breë publiek sou bekendstel.
Die Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie verstrek die volgende interessante inligting wat, onder andere, betrekking het op die masurka:
R.
Bands het moontlik saam met die Ryksmagte as 'n blaser na
Suid-Afrika gekom. Na sy ontslag het hy in Queenstown gaan woon,
waar die naam Bands 40 jaar lank opduik. Bands, die
dorp se sipier, was die eerste dirigent van die
Queenstown Volunteer Band vanaf 1864, toe hulle
maandeliks, of tweemaandeliks, promenadekonserte gehou
het in die bekende Hexagon, of in die park. Bands was 'n
komponis van dansmusiek; op die Queens Birthday Ball in Maart
1874 het die program van 21 items vier van sy werke
ingesluit. Hy het die volgende masurkas gekomponeer:
Gedurende die tagtigerjare het verskeie ander Suid-Afrikaanse komponiste masurkas gekomponeer byvoorbeeld:
Konsertinas
A concertina is similar to an accordion and is the lead instrument in
most Boeremusiek bands. There are many different types of concertinas,
which is why Boeremusiek has so many unique sounds and styles, and
the construction the concertina is what makes the different sounds in
the Boeremusiek band; it depends on where the slots and holes are put
makes the difference on the sound that the concertina makes.
Other instruments that might be in a Boeremusiek band would be piano accordions, button harmonicas, accordions, pianos, harmoniums and the guitar, and sometimes, a cello or bass guitar may be seen.
The sound of a Boeremusiek band may depend on what region the band is from, seeing that Boermusiek’s intent is to be informal, instrumental dance music.
Today, there are many successful Boeremusiek bands that have recorded albums. Some famous bands and individual artists today include Klipwerf Boereorkes, Danie Grey, Nico Carstens, Taffie Kikkilus, Brian Nieuwoudt, Samuel Petzer, Worsie Visser and Die Ghitaar ManBoeremusiek Instrumente
'n Verskeidenheid van instrumente word in Tradisionele Boeremusiek gebruik. Die instrumente wat hier genoem word verteenwoordig 'n kort opsomming. Die samestelling van instrumente wissel van orkes tot orkes. Die instrument samestelling van 'n spesifieke orkes verander ook soms per geleentheid wanneer musikante gedurende die optrede van instrument verwissel.
A concertina is similar to an accordion and is the lead instrument in most Boeremusiek bands. There are many different types of concertinas, which is why Boeremusiek has so many unique sounds and styles, and the construction the concertina is what makes the different sounds in the Boeremusiek band; it depends on where the slots and holes are put makes the difference on the sound that the concertina makes.
Other instruments that might be in a Boeremusiek band would be piano accordions, button harmonicas, accordions, pianos, harmoniums and the guitar, and sometimes, a cello or bass guitar may be seen.
The sound of a Boeremusiek band may depend on what region the band is from, seeing that Boermusiek’s intent is to be informal, instrumental dance music.
Today, there are many successful Boeremusiek bands that have recorded albums. Some famous bands and individual artists today include Klipwerf Boereorkes, Danie Grey, Nico Carstens, Taffie Kikkilus, Brian Nieuwoudt, Samuel Petzer, Worsie Visser and Die Ghitaar ManBoeremusiek Instrumente
'n Verskeidenheid van instrumente word in Tradisionele Boeremusiek gebruik. Die instrumente wat hier genoem word verteenwoordig 'n kort opsomming. Die samestelling van instrumente wissel van orkes tot orkes. Die instrument samestelling van 'n spesifieke orkes verander ook soms per geleentheid wanneer musikante gedurende die optrede van instrument verwissel.
Die konsertina is meestal die hoofinstrument in 'n Boereorkes. Die Afrikaanse volksname vir konsertinas verdeel die instrument in twee breë kategorieë nl."Engelse konsertinas" en "Boerekonsertinas". Die onderskeid word gemaak op grond van die konstruksie tegniek en fisiese voorkoms van die instrument asook die aard van die klank wat dit voortbring.
Die klassifisering slegs op grond van voorkoms veroorsaak verwarring omdat die internasionale benaming van konsertinas die klassifisering op grond van die knoppie uitleg doen. Instrumente wat op die oog af dieselfde fisiese voorkoms het kan radikaal van mekaar verkil.
Die konstruksie tegniek van Engelse konsertinas gebruik 'n radiale toonkamer uitleg om die fluitjies te huisves.
Daar is verskillende knoppie rangskikkings en die noot wat voortgebring word kan wissel wanneer die instrument gedruk of getrek word. Elkeen het oor die jare ontwikkel tot 'n spesifieke styl binne boeremusiek en hier volg 'n paar voorbeelde. KitaarDie ritme kitaar vorm die grondslag van begeleiding en 'n boereorkes sonder ten minste een kitaar is ondenkbaar. Die aanslag is sterk ritmies en kan soms die melodie aanvul. Wanneer die kitaar as hoof instrument aangewend word is die karakter steeds onmiskenbaar as Boeremusiek met ritme begeleiding.
BanjoNet soos met die kitaar word die banjo as ritme instrument sowel as hoof instrument aangewend. Die Ukulele het die voorkoms van 'n banjo en is heelwat kleiner.
Trekklavier
Die trekklavier sowel as die knoppies akkordeon was vir 'n lang tyd in 'n mindere mate in boeremusiek aangewend. Daar is deesdae 'n herlewing onder musikante met hierdie instrument.
Piano Accordions as well as Button Accordions and Button Harmonicas are mostly used for accompaniment. There are also bands that feature them as the lead instrument.
Traporrel en klavier
Die traporrel en klavier word deesdae meestal vir begeleiding aangewend. Tant Bettie Ferns en Chris Buys en Ben Bester het bekendheid verwerf met die traporrel. Tant Carolina Leeson het traporrel sowel as klavier bespeel. Jim Muller was 'n leidende eksponent van die klavier.
Die Settees
Die herkoms van die settees
kan terug herlei word na die schottiche, met musiek
soos die van die polka, maar stadiger. Dit was 'n
sosiale volks-dans vir pare, wat waarskynlik in
Duitsland ontstaan het. Dit was 'n gewilde balsaaldans
in Europa en Amerika gedurende die 19de eeu. Verskillende
dansvorms word beoefen maar die algemene danswyse is drie vinnige
passe en 'n huppelpas. Terwyl die dansers rondom die
dans-vloer beweeg, draai hulle om mekaar, of varieër
hulle dansbewegings. Die musiek is in 2/4 of 4/4
tydmaat.
Grové beskryf die schottisch as 'n rondedans, soos die polka, maar stadiger. Daar is nie ooreenstemming oor die oorsprong van die dans nie. Die dans kon moontlik ontwikkel het deur die invoeging van walswysies in die ecossaice, en na die verdwyning van laasgenoemde het dit voortbestaan as 'n wals in 2/4 tydmaat. Die dans is in 1848 in Engeland bekend gestel as 'n Duitse polka. Twee variante wat bekend was as die Schottisch Boheme en polka tremblante was in 1840 in Parys bekend gestel. Die ecossaice was 'n soort kontradans wat gedurende die vroeë 19de eeu ontstaan het. Dit was 'n vinnige, energieke dans; die musiek was gewoonlik in 2/4 tydmaat. Daar was gewoonlik vier figure, in opeenvolgende kombinasies, deur die danspare gedans. Mettertyd is dansbewegings soos die van die wals uitgevoer.
Volgens Francis Rust was die schottisch in Engeland gewild vanaf 1848 tot 1880. Sy sê die dans was vroeër in Beiere bekend onder die naam Rheinlander. Die schottisch was reeds in 1840 in Parys bekend, en dit was waarskynlik voor 1848 in Engeland bekend gestel.
Daar bestaan 'n advertensie van Miss Woolf, wat vanaf 15 Maart 1849 onderrig in die schottisch (benewens ander danse) sou gee. Geeneen van die advertensies van die ander dansmeesters verwys na die schottisch nie, wat weereens daarop dui dat die dans eers nadat dit in Engeland bekend geraak het na die Kaap gekom het.
Charles Holt, 'n Suid-Afrikaanse komponis, komponeer in 1854 'n musiekstuk met die titel "Darling Schottische" vir die klavier, wat deur die Kaapstadse firma Saul Solomon & Kie., Longmarketstraat 61, gedruk is.
Op
24 Julie 1860 het 'n Britse oorlogskip, die Euryalus, in Tafelbaai
aangekom met 'n vrag betonblokke wat vir die breekwater
bestem was. Daar het ook 'n belangrike besoeker aan wal
gestap - Prins Alfred, die seun van Koningin
Victoria. Die hoofdoel van sy besoek was om namens die
Koningin die seremonie in verband met die aanleg van
die breekwater by te woon.
Die koms van die Prins het blykbaar die musikante geïnspireer want verskeie komposies wat met die Prins, of met sy besoek in verband staan, het die lig gesien. 'n Mej. Kannemeyer het die "Euryalus Waltz" vir die geleentheid gekomponeer. Anna Bender-Brink beskryf die komposisie as "verreweg die aantreklikste stukkie musiek wat ooit van die Kapenaars in hierdie tyd verskyn het". In dieselfde tydperk verskyn daar van WM Ireson in een publikasie die volgende komposisies:
Hierdie twee werke is opgedra aan "Colonel Eustace and The Officers of the Cape Royal rifles" Die voorafgaande gegewens dui klaarblyklik daarop dat die seties teen 1854 so ingeburger was dat plaaslike musikante in hierdie mussiekstyl gekomponeer het.
What is boermusic?
This is a question that has experts pondering for years and can not be answered without a measure of controversy. In short we, The Traditional Boer Music Club, can define Boermusic as instrumental folk music, dating from the period during which the people who practiced it where internationally know as "Die Boere" (The Boers) of South Africa. It is informal music that is played in a distinctive way and was primarily intended as accompaniment for social dancing. For the purpose of this conversation we exclude other kinds of Afrikaans music from the same period like ballads, serenades and music aimed at passive audiences.
What is the Character of Boermusic?
It is nearly impossible to put the rich variety of feeling elements,
nuances and sounds that form the essence of Boermusic into
words. It is an "experience" of strong and unique character
that can not be described in music science terms. The
concertina was, and is still to this day, the top lead
instrument in Boermusic. Apart from the different types of
concertinas that are found in Boer music, there are
different dance rhythms and variations in accompaniment. It is striking
how each artist often develops a unique and recognizable
style. Just as amazing is how the different types of
concertinas as well as the different geographical regions
created divergent disciplines within Boermusic.
What are the origins of Boermusic?
The origins of Boermusic is like a vine with entangled roots and the
development has to be distilled from history and myth. The
earliest writings contained no reference to the term
"Boermusic" or "Boere orkes" (Boermusic band). It is
therefor necessary to search for clues that point to the
music in question as light, cheerful, informal and
indigenous dance music and not formal or classical music.
For that we have to follow references to music-, dance- and song habits
during the course of history to determine the inception of
Boermusic and how it developed.
Boermusic is largely European in origin and it would be a misconception to think that it was brought to South Africa by the early settlers. Most of it was imported fairly recently but aquired a flavour of its own and remained in vogue here long after it went out of fashion abroad.
How did it get to South Africa?
Whenever a certain dance became popular in Europe or
anywhere else, it was not long before it was introduced in the Cape
by military bands of the British Empire. Whenever they were off
duty, they hired themelves out for parties, weddings and
other social events. There where dance masters who taught
the new dances to the locals and from there it
spread into the hinterland. It acquired a local flavour and
character of it's own in the process. A large volume of
Boermusic was consequently composed by local musicans, as is
still the case today.
There where also music teachers who noted down local tunes. The first person to do this was Charles Etienne Boniface (1787-1853) who arrived in the Cape in February 1807
No comments:
Post a Comment